Luke 16:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is vasbeslote wat om te doen, sodat, wanneer ek uit die rentmeesterskap geskors word, hulle my in hul huise kan ontvang.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het die oplossing! Dit gaan vir my boonop nog baie vriende besorg wat na my sal omsien as ek hier padgee!’
Afrikaans 1933/1953 Ek weet wat ek sal doen, sodat wanneer ek van die bestuurderskap afgesit is, hulle my in hulle huise kan ontvang.
Afrikaans 1983 Maar wag, nou weet ek wat ek sal doen sodat daar mense sal wees wat my in hulle huise sal ontvang as ek uit die bestuurderskap ontslaan is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek weet wat ek gaan doen, sodat die mense my in hulle huise sal ontvang wanneer ek as bestuurder ontslaan is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek weet wat ek sal doen sodat mense my na hulle huise sal uitnooi nadat die hoof my weggejaag het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die man kry toe ’n plan: ‘Ja, nou weet ek! Ek gaan ten minste sorg dat ek op goeie voet bly met al die sakemanne wat nog aan my baas geld skuld. Dalk het een van hulle vir my ’n werk.’