Luke 16:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: Nee, vader Abraham, maar as iemand uit die dode na hulle toe gegaan het, sal hulle hul bekeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die ryk man het geantwoord: ‘Nee, vader Abraham! Maar as iemand uit die dood na hulle gestuur word, sal hulle tot inkeer kom.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hy antwoord: Nee, vader Abraham, maar as iemand uit die dode na hulle gaan, sal hulle hul bekeer. |
| Afrikaans 1983 | Hy antwoord egter: ‘Nee, vader Abraham, maar as iemand uit die dood na hulle toe gaan, sal hulle hulle bekeer.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ‘Nee, vader Abraham,’ antwoord hy, ‘maar hulle sal hulle bekeer as iemand uit die dood na hulle gaan.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die ryk man het geantwoord: ‘Nee, vader Abraham, as een van die mense wat dood is, na my broers toe gaan, dan sal hulle verander en doen wat God wil hê.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “‘Ag, vader Abraham, dit sal soveel beter wees as iemand wat reeds hier aan die ander kant van die dood leef na hulle toe gaan en hulle waarsku. Dan sal hulle hulle boeglam skrik en begin luister,’ sê die man toe. |