Luke 16:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Abraham sê vir hom: Hulle het Moses en die profete; laat hulle na hulle luister. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar Abraham het gesê: ‘Hulle het Moses en die profete om hulle te waarsku. Jou broers kan hulle geskrifte enige tyd lees wanneer hulle wil.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Abraham vir hom: Hulle het Moses en die Profete; laat hulle na die luister. |
| Afrikaans 1983 | Maar Abraham sê: ‘Hulle het die woorde van Moses en die profete. Laat hulle daarna luister.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Abraham sê, ‘Hulle het Moses en die Profete. Laat hulle na dié luister.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Abraham vir die ryk man: ‘Jou broers het die boeke van Moses en die boeke van die profete, jou broers moet na húlle luister.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “‘Hoekom? Hulle het mos die Bybel,’ het Abraham geantwoord. ‘Hulle moet maar net luister na wat God daar in die wet en deur sy profete vir hulle sê.’ |