Luke 16:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek het vyf broers; dat Hy vir hulle kan getuig, dat hulle nie ook in hierdie plek van pyniging kom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want ek het vyf broers, en ek wil hê hy moet hulle waarsku teen hierdie plek van pyniging sodat hulle nie hier beland wanneer hulle sterf nie.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | want ek het vyf broers -- om hulle dringend te waarsku, sodat hulle nie ook in hierdie plek van pyniging kom nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek het nog vyf broers. Laat hy hulle dringend gaan waarsku sodat hulle nie ook in hierdie plek van pyniging beland nie.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want ek het nog vyf broers. Hy kan hulle dan waarsku, sodat hulle nie ook in hierdie plek van pyniging beland nie.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want ek het vyf broers. Hy moet hulle waarsku sodat hulle nie ook in hierdie plek van pyn kom nie.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U sien, ek het nog vyf broers. En hulle is ook vinnig op pad na hierdie plek van lyding toe. Laat Lasarus hulle asseblief gaan waarsku voor dit te laat is.’ |