Luke 16:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit het gebeur dat die bedelaar gesterwe en deur die engele in die boesem van Abraham gedra is; en die ryk man het ook gesterwe en is begrawe;
Afrikaans (NLV) 2011 Uiteindelik is die bedelaar dood, en hy is deur die engele weggedra om by Abraham te wees. Die ryk man het ook gesterf en is begrawe.
Afrikaans 1933/1953 En toe die bedelaar sterf, is hy deur die engele weggedra na die boesem van Abraham.
Afrikaans 1983 “Toe die arm man te sterwe kom, is hy deur die engele weggedra na die ereplek langs Abraham. Die ryk man het ook gesterwe en is begrawe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die bedelaar sterf, is hy deur die engele weggedra om teen die bors van Abraham te rus. Die ryk man het ook gesterf en is begrawe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het die arm bedelaar gesterf, en die engele het hom weggedra om by Abraham te wees. Die ryk man het ook gesterf, en hulle het hom begrawe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kort voor lank is Lasarus dood. Maar toe het ’n koninklike ontvangs in die hemel hom te beurt geval. Die engele het hom kom haal en reguit na Abraham toe gedra.