Luke 16:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar was 'n sekere bedelaar met die naam van Lasarus, wat vol swere by sy poort neergelê is,
Afrikaans (NLV) 2011 Voor sy deur het ’n siek bedelaar genaamd Lasarus gelê.
Afrikaans 1933/1953 En daar was 'n bedelaar met die naam van Lasarus wat vol swere voor sy poort gelê het.
Afrikaans 1983 [20-21] En daar was 'n arm man met die naam Lasarus wat by die deur van die ryk man gelê het in die hoop dat hy van die oorskiet van die ryk man se tafel te ete sou kry. Hy was oortrek van die swere en selfs die honde het daaraan kom lek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Voor die ingang van sy huis het 'n bedelaar met die naam Lasarus gelê. Hy was oortrek van swere,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar by sy hek het daar 'n arm bedelaar gelê. Sy naam was Lasarus. Hy was vol sere.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan was daar ook ’n baie arm man. Sy naam was Lasarus. Hy het nie ’n sent op sy naam gehad nie. Later was hy so swak en uitgehonger dat hy heeltyd daar voor die ryk man se huis gelê het.