Luke 16:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het hom geroep en vir hom gesê: Hoe hoor ek dit van jou? gee rekenskap van jou rentmeesterskap; want jy mag dalk nie meer rentmeester wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy werkgewer roep hom toe in en sê: ‘Wat hoor ek van jou? Stel jou verslag op, want jy gaan ontslaan word.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het hom geroep en vir hom gesê: Wat is dit wat ek van jou hoor? Gee verslag van jou bestuur van sake; want jy sal nie meer bestuurder kan wees nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy ontbied hom toe en sê vir hom: ‘Wat is dit wat ek van jou hoor? Gee verslag van jou bestuur van sake, want jy kan nie langer bestuurder wees nie.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hom toe ingeroep en vir hom gesê, ‘Wat is dit wat ek van jou hoor? Doen verslag van jou bestuur van sake, want jy kan nie langer my bestuurder wees nie.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe roep die ryk man sy bestuurder en hy sê vir hom: ‘Ek hoor slegte stories oor jou. Bring al die boeke vir my sodat ek kan sien wat jy gedoen het. As die stories waar is, dan kan jy nie meer my bestuurder wees nie.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy stuur toe ’n boodskap aan sy bestuurder: ‘Ek is glad nie tevrede met die manier waarop jy my sake bestuur nie. Kom sien my dadelik. Begin ook maar solank uitkyk vir ’n ander werk.’ |