Luke 16:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elkeen wat van sy vrou skei en 'n ander een trou, pleeg egbreuk;
Afrikaans (NLV) 2011 “Enigiemand wat van sy vrou skei en met iemand anders trou, maak hom skuldig aan huweliksverbreking, en enigeen wat ’n geskeide vrou trou, maak hom ook skuldig aan huweliksverbreking.”
Afrikaans 1933/1953 Elkeen wat van sy vrou skei en 'n ander een trou, pleeg egbreuk; en elkeen wat trou met die vrou wat van haar man geskei is, pleeg egbreuk.
Afrikaans 1983 “Elkeen wat van sy vrou skei en met 'n ander een trou, pleeg egbreuk; en iemand wat met 'n geskeide vrou trou, pleeg ook egbreuk.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Elkeen wat van sy vrou skei en met 'n ander een trou, pleeg egbreuk, en hy wat met 'n vrou trou wat van haar man geskei is, pleeg egbreuk.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom, wanneer iemand skei van sy vrou en met 'n ander vrou trou, dan pleeg hy egbreuk. En iemand wat met 'n geskeide vrou trou, pleeg egbreuk.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Kom Ek verduidelik vir julle hoe julle nou die wet moet hou wanneer dit by iets soos egskeiding kom. Wel, Ek sê nou vir julle: julle mag glad nie skei nie. Wanneer julle skei en met iemand anders trou, oortree julle die wet. En elkeen wat met iemand trou wat reeds geskei het, pleeg ook egbreuk.”