Luke 16:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as julle nie getrou was in wat 'n ander man s'n is nie, wie sal aan julle wat aan julle behoort, gee?
Afrikaans (NLV) 2011 En as julle nie betroubaar is met ander mense se geld nie, waarom sal julle met julle eie geld vertrou word?
Afrikaans 1933/1953 En as julle nie getrou was in 'n ander se goed nie, wie sal aan julle jul eie gee?
Afrikaans 1983 As julle met 'n ander man se goed nie betroubaar is nie, wie sal dan iets aan julle gee om as julle eie te besit?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En as julle nie betroubaar was met 'n ander se goed nie, wie sal vir julle gee wat julle toekom?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En as julle nie reg werk met ander mense se goed nie, dan sal God ook nie vir julle iets gee wat aan julle kan behoort nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As julle nie eerlik kan wees met geld in hierdie oneerlike wêreld waarin julle leef nie, hoe sal Ek dan ooit my nuwe wêreld aan julle sorg kan toevertrou?