Luke 16:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As julle dan nie getrou was in die onregverdige Mammon nie, wie sal die ware rykdom aan julle toevertrou?
Afrikaans (NLV) 2011 En as julle onbetroubaar is met wêreldse rykdom, wie sal julle vertrou met die werklike rykdom van die hemel?
Afrikaans 1933/1953 As julle dan nie getrou was in die onregverdige Mammon nie, wie sal julle die ware goed toevertrou?
Afrikaans 1983 As julle dan nie betroubaar is in die hantering van die oneerlike mammon nie, wie sal die ware rykdom aan julle toevertrou?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As julle dan nie betroubaar was wat die oneerlike Mammon betref nie, wie sal julle met die ware rykdom vertrou?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As julle die geld en goed verkeerd gebruik wat God in hierdie wêreld gee, dan sal God nie vir julle dinge gee wat kosbaar is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie toelaat dat die geldgod julle in sy kloue beetkry nie. Dan gaan julle ander mense probeer uitbuit.