Luke 15:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy sê vir hom: Seun, jy is altyd by my, en alles wat ek het, is joune. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sy pa het vir hom gesê: ‘Kyk, Seun, ek en jy is nog altyd hier bymekaar en alles wat ek het, is tog joune. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê hy vir hom: Kind, jy is altyd by my, en al wat myne is, is joue. |
| Afrikaans 1983 | “Toe sê die pa vir hom: ‘Kind, jy is altyd by my, en alles wat ek het, is ook joune. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê hy vir hom, ‘My kind, jy is altyd by my, en alles wat myne is, is joune. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die pa sê toe vir die oudste seun: ‘My kind, jy is altyd by my, en alles wat ek het, is joune. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Toe antwoord die pa: ‘My kind, wat praat jy alles? Jy is dan my eie vlees en bloed. Alles wat ek het, is joune. |