Luke 15:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy het hierdie gelykenis aan hulle vertel en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het toe hierdie gelykenis vertel: |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe vertel Hy aan hulle hierdie gelykenis en sê: |
| Afrikaans 1983 | Toe vertel Jesus vir hulle hierdie gelykenis: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het Hy vir hulle hierdie gelykenis vertel: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe vertel Jesus vir hulle hierdie gelykenis: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus sê toe vir hulle: |