Luke 15:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het een van die dienaars geroep en gevra wat hierdie dinge beteken. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en hy vra toe een van die bediendes wat aangaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy roep een van die diensknegte na hom toe en vra wat dit beteken. |
| Afrikaans 1983 | Hy roep toe een van die bediendes nader en vra hom wat aan die gang is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy roep toe een van die dienaars en verneem by hom wat aan die gang is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy roep toe een van die slawe en vra vir hom wat by die huis gebeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy roep toe een van die werkers en vra: ‘Wat is aan die gang?’ |