Luke 15:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En bring die vetgemaakte kalf hierheen en slag dit; en laat ons eet en vrolik wees:
Afrikaans (NLV) 2011 En slag die vetgemaakte kalf. Ons moet feesvier,
Afrikaans 1933/1953 En bring die vetgemaakte kalf en slag dit, en laat ons eet en vrolik wees.
Afrikaans 1983 En bring die vetgemaakte kalf, slag hom, en laat ons eet en feesvier!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bring vir ons die vetgemaakte kalf, slag dit en laat ons eet en feesvier,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Bring die kalf wat ek vetgemaak het en slag dit, sodat ons kan eet en vrolik wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ja, en gaan slag gou-gou daardie kalf wat ons lankal vetmaak vir ’n spesiale geleentheid. Vandag gaan daar feesgevier word.