Luke 15:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek is nie meer werd om u seun genoem te word nie; maak my as een van u dagloners. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ek is nie langer werd om Pa se seun genoem te word nie. Neem my asseblief in diens as ’n gehuurde werker.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | en ek is nie meer werd om u seun genoem te word nie; maak my soos een van u huurlinge. |
| Afrikaans 1983 | Ek is nie meer werd om Pa se seun genoem te word nie. Behandel my soos een van Pa se dagloners.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is nie langer werd om u seun genoem te word nie. Behandel my soos een van u dagloners.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is nie meer goed genoeg om jou seun te wees nie. Kan ek een van die mense wees wat vir jou werk?’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek verdien nie om langer Pa se seun te wees nie. Vat my asseblief terug as ’n doodgewone werker hier op Pa se plaas.’ |