Luke 15:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hy alles uitgedien het, het daar 'n geweldige hongersnood in daardie land ontstaan; en hy het begin gebrek ly.
Afrikaans (NLV) 2011 Teen die tyd dat sy geld opgeraak het, het ’n groot hongersnood oor die land gekom en hy het begin honger ly.
Afrikaans 1933/1953 En toe hy alles deurgebring het, kom daar 'n swaar hongersnood in daardie land, en hy het begin gebrek ly.
Afrikaans 1983 Nadat hy alles deurgebring het, het daar 'n kwaai hongersnood in daardie land gekom, en ook hy het begin gebrek ly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Teen die tyd dat hy alles uitgegee het, het daar 'n baie ernstige hongersnood in daardie land uitgebreek, en hy het begin gebrek ly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe hy al sy geld uitgemors het, het daar 'n groot hongersnood in daardie land gekom. Die seun het begin swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kort voor lank was al sy geld op. Toe breek daar ’n groot hongersnood in die land uit sodat die jongman niks gehad het om te eet nie.