Luke 15:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: 'n Sekere man het twee seuns gehad.
Afrikaans (NLV) 2011 Om dié punt verder te verklaar, het Jesus vir hulle die volgende verhaal vertel: “’n Man het twee seuns gehad.
Afrikaans 1933/1953 Hy het ook gesê: 'n Man het twee seuns gehad.
Afrikaans 1983 Verder het Jesus gesê: “Daar was 'n man wat twee seuns gehad het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verder het Hy gesê: “'n Man het twee seuns gehad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het ook gesê: “'n Man het twee seuns gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe vertel Jesus nog ’n verhaal: “Eendag was daar ’n man met twee seuns.