Luke 15:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Net so sê Ek vir julle, daar is blydskap in die teenwoordigheid van die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net so is daar blydskap onder God se engele as net een sondaar tot inkeer kom.” |
| Afrikaans 1933/1953 | So, sê Ek vir julle, is daar blydskap voor die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer. |
| Afrikaans 1983 | Ek sê vir julle: Net so is daar blydskap onder die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So, sê Ek vir julle, is daar blydskap onder God se engele oor een sondaar wat hom bekeer.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê vir julle, so sal die engele van God bly wees oor een sondaar wat verander en doen wat God wil hê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Net so is daar groot vreugde in die hemel wanneer een sondaar terugkom op die regte pad. Dan vier al die engele voor God se troon fees.” |