Luke 15:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het al die tollenaars en sondaars na Hom gekom om na Hom te luister. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tollenaars en ander sondaars het dikwels na Jesus se onderrig kom luister. |
| Afrikaans 1933/1953 | En al die tollenaars en sondaars het die gewoonte gehad om na Hom te kom en na Hom te luister. |
| Afrikaans 1983 | Die tollenaars en sondaars het almal die gewoonte gehad om na Jesus te kom luister. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die •tollenaars en die sondaars het dikwels nader gekom om na Hom te luister. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die tollenaars en sondaars het na Jesus toe gekom om na Hom te luister. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Teen daardie tyd was dit mode vir die godsdienstige leiers van die Jode om na Jesus te kom luister en Hom dan te kritiseer oor alles wat Hy sê en doen. |