Luke 14:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle kon Hom nie weer op hierdie dinge antwoord nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Weer kon hulle geen antwoord hierop gee nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle kon Hom daarop nie antwoord nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle kon daar niks op antwoord nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierop kon hulle nie antwoord nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En hulle kon nie vir Jesus antwoord nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die godsdienstige leiers was nou in ’n hoek. Hulle het geweet as hulle ja sê, sou Jesus vir hulle sê dat dit presies was wat Hy nou vir die siek man gedoen het. Daarom het hulle stilgebly. |