Luke 14:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het stilgebly. En hy het hom geneem en hom gesond gemaak en hom laat gaan;
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hulle stilbly, het Jesus die siek man aangeraak, hom genees en huis toe gestuur.
Afrikaans 1933/1953 Maar hulle het stilgebly. Toe neem Hy hom en maak hom gesond en laat hom gaan.
Afrikaans 1983 Maar hulle het stilgebly. Toe trek Jesus die sieke nader, maak hom gesond en laat hom gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar hulle het stilgebly. Toe het Hy die man geneem, hom gesond gemaak en hom laat gaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar hulle het stilgebly. Toe raak Jesus aan die man, Hy maak hom gesond en stuur hom weg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar niemand het ’n woord gesê nie. Hulle het net doodstil bly sit. Toe stap Jesus na die siek man toe, maak hom gesond en stuur hom terug na sy huis toe.