Luke 14:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Of anders, terwyl die ander een nog ver is, stuur hy 'n gesant en begeer voorwaardes van vrede.
Afrikaans (NLV) 2011 As hy nie kan nie, sal hy, terwyl die vyand nog ver is, ’n afvaardiging stuur om vredesvoorstelle te maak.
Afrikaans 1933/1953 Anders stuur hy 'n gesantskap as die ander een nog ver is, en vra vredesvoorwaardes.
Afrikaans 1983 Anders stuur hy 'n afvaardiging om vredesvoorwaardes te vra terwyl die ander een nog ver is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Indien nie, stuur hy, terwyl die ander een nog ver is, 'n afvaardiging en vra voorwaardes vir vrede.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As die koning besluit hy kan nie, dan stuur hy van sy manne terwyl die ander koning nog ver is, en hy probeer vrede maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So nie, moet hy liewer ’n afvaardiging na die ander koning toe stuur en met hom probeer onderhandel om ’n vreedsame oplossing te kry.