Luke 14:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Of watter koning gaan oorlog voer teen 'n ander koning, en gaan nie eers sit en beraadslaag of hy in staat is om met tienduisend hom te ontmoet wat teen hom kom met twintigduisend nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Of watter koning sal ooit droom om oorlog toe te gaan voordat hy saam met sy raadgewers gaan sit en beplan het of hy met sy 10 000 man sterk genoeg is om die aankomende 20 000 soldate te verslaan? |
| Afrikaans 1933/1953 | Of watter koning wat optrek om teen 'n ander koning slag te lewer, gaan nie eers sit en beraadslaag of hy in staat is om met tien duisend die een te ontmoet wat met twintig duisend teen hom kom nie? |
| Afrikaans 1983 | “Of watter koning wat met 'n ander koning in 'n oorlog betrokke raak, sal nie eers gaan sit en oorweeg of hy met sy tien duisend man sterk genoeg is om die ander een teen te staan wat met twintig duisend teen hom optrek nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Of watter koning trek op om met 'n ander koning oorlog te voer, en gaan nie eers sit en oorweeg of hy met tienduisend man opgewasse sal wees teen die ander een wat met twintigduisend teen hom optrek nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Koning wat teen 'n ander koning wil oorlog maak, moet eers planne maak en vir homself vra: ‘Sal ek met my 10 000 soldate kan veg teen 'n koning wat 20 000 soldate het?’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Nog ’n voorbeeld: As ’n koning met ’n leër van 10 000 soldate besluit om te gaan oorlog maak teen ’n ander koning met ’n leër van 20 000 soldate, moet hy voor die tyd baie mooi dink of hy dit kan regkry. |