Luke 14:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus antwoord en spreek met die wetgeleerdes en Fariseërs en sê: Is dit geoorloof om op die sabbatdag te genees?
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus vra toe die Fariseërs en wetskenners: “Wel, is dit volgens wet toelaatbaar om mense op die Sabbatdag gesond te maak, of nie?”
Afrikaans 1933/1953 En Jesus het gespreek en aan die wetgeleerdes en Fariseërs gesê: Is dit geoorloof om op die sabbat te genees?
Afrikaans 1983 Jesus praat toe met die wetgeleerdes en Fariseërs en vra: “Mag 'n mens iemand op die sabbatdag gesond maak of nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het vir die wetskenners en Fariseërs gevra: “Is dit toelaatbaar om op die Sabbat te genees of nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus vra toe vir die skrifgeleerdes en Fariseërs: “Mag 'n mens op die Sabbatdag iemand gesond maak of nie?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe draai Hy na die ander godsdienstige leiers toe wat ook daar was vir die ete en vra hulle: “Sê My, mag ’n mens iemand wat siek is op die sabbat gesond maak, of nie? Wat sê julle?”