Luke 14:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So nie, nadat hy die fondament gelê het en dit nie kan voltooi nie, sal almal wat dit sien, hom begin bespot, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Anders kan jy dalk net die fondament voltooi voordat die geld opraak. En dan sal almal mos vir jou lag! |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat as hy die fondament gelê het en nie in staat is om dit te voltooi nie, almal wat dit sien, nie miskien met hom sal begin spot |
| Afrikaans 1983 | Anders, as hy die fondament gelê het en nie in staat is om die gebou te voltooi nie, sal almal wat dit sien, met hom die spot begin dryf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sodat dit nie gebeur dat, as hy die fondament lê en nie in staat is om dit te voltooi nie, almal wat dit sien, met hom begin spot |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As hy nie genoeg geld het nie, dan sal hy net die fondament kan bou, hy sal nie die toring kan klaar bou nie. Almal wat dit sien, sal hom spot |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Anders, as jy nie jou sommetjies behoorlik gemaak het nie, is jou geld dalk te min nadat jy die fondament gegooi het. En wat gebeur dan? Dan lag almal vir jou. |