Luke 14:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Ek sê vir julle, dat nie een van daardie manne wat genooi is, van my aandete sal smaak nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Want ek sê vir julle, niemand van dié wat genooi is, sal selfs die kleinste proeseltjie smaak van wat ek vir hulle voorberei het nie.’”
Afrikaans 1933/1953 Want ek sê vir julle dat nie een van daardie manne wat genooi is, my maaltyd sal smaak nie.
Afrikaans 1983 Dit verseker ek julle: Nie een van die mense wat genooi is, sal sy mond aan my kos sit nie.’ ”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want ek verseker julle, nie een van daardie mense wat aanvanklik genooi is, sal hulle mond aan my feesmaal sit nie.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sê vir julle, nie één van daardie mense wat ek eerste genooi het, sal van my kos kry nie.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***