Luke 14:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die dienaar: Here, dit is gedoen soos U beveel het, en tog is daar plek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat die slaaf dit gedoen het, het hy gerapporteer: ‘Daar is plek vir nog meer.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | En die dienskneg het gesê: Meneer, wat u beveel het, is gedoen, en daar is nog plek. |
| Afrikaans 1983 | Later kom die slaaf sê: ‘Meneer, u opdrag is uitgevoer, en daar is nog plek.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En die slaaf het kom sê, ‘Meneer, die opdrag wat u gegee het, is uitgevoer, en daar is nog plek.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die slaaf het dit gedoen en hy het vir die eienaar gesê: ‘Meneer, ek het gedoen wat jy gesê het, en daar is nog plek in die huis.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die helper is toe daar weg. Na ’n ruk kom hy met ’n groot klomp mense terug. Hy het vir sy werkgewer gaan sê: ‘Meneer, ek het gedoen wat u vir my gesê het om te doen. Hier is nou baie mense vir u feesmaal. Maar weet u, daar’s nog plek oor.’ |