Luke 14:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En 'n ander een het gesê: Ek het 'n vrou getrou, en daarom kan ek nie kom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Ander een was pas getroud, en het gesê hy kon nie kom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En 'n ander een het gesê: Ek het 'n vrou getrou en daarom kan ek nie kom nie. |
| Afrikaans 1983 | Nog 'n ander een sê: ‘Ek is pas getroud, daarom kan ek nie kom nie.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nog 'n ander een het gesê, ‘Ek is pas getroud, en daarom kan ek nie kom nie.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Ander man het gesê: ‘Ek het getrou en daarom kan ek nie kom nie.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Nog ’n ander een het gesê: ‘Ek het pas getrou. Daarom kan ek nie vandag by u ete wees nie.’ |