Luke 14:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En kyk, daar was 'n sekere man voor hom wat die watersuiker gehad het.
Afrikaans (NLV) 2011 want daar was ’n man wie se arms en bene geswel was.
Afrikaans 1933/1953 En daar was voor Hom 'n man wat die water gehad het.
Afrikaans 1983 Reg voor Hom was daar 'n man wat aan water gely het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En kyk, reg voor Hom was daar iemand wat aan watersug gely het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het 'n man gesien wat watersiekte gehad het en opgeswel was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Intussen het Jesus gesien dat daar ’n man onder hulle was met ’n liggaamlike afskeiding wat hom onrein maak.