Luke 14:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En 'n ander een het gesê: Ek het vyf paar osse gekoop, en ek gaan om hulle te toets. Laat my tog verskoon word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Ander een het gesê hy het nou net vyf paar osse gekoop en wil hulle gaan probeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En 'n ander een het gesê: Ek het vyf paar osse gekoop en gaan hulle probeer. Ek vra u, verskoon my tog. |
| Afrikaans 1983 | 'n Ander een sê: ‘Ek het vyf paar osse gekoop en gaan hulle probeer. Ek vra u, verskoon my asseblief.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Ander een het gesê, ‘Ek het vyf paar osse gekoop, en ek gaan hulle uittoets. Ek vra u, verskoon my tog.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Ander man het gesê: ‘Ek het vyf paar beeste gekoop en ek gaan nou kyk hoe goed hulle kan werk. Ek vra vir jou, verskoon my asseblief.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “’n Ander een het gesê: ‘Ek het ’n klompie osse gekoop en moet gou gaan kyk hoe dit met hulle gaan.’ |