Luke 14:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En met die maaltyd het sy dienskneg gestuur om vir die genooides te sê: Kom! want alles is nou gereed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe alles gereed was, het hy ’n slaaf rondgestuur om die gaste te laat weet dat hulle maar kan kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die uur van die maaltyd het hy sy dienskneg uitgestuur om vir die genooides te sê: Kom, want alles is nou gereed. |
| Afrikaans 1983 | Toe die maaltyd gereed was, stuur hy sy slaaf om vir die genooides te sê: ‘Kom, die maaltyd staan klaar.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe dit tyd was vir die feesmaal, stuur hy sy slaaf om vir die genooides te sê, ‘Kom, alles is gereed!’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe dit tyd word om te begin eet, stuur hy sy slaaf om vir almal wat hy genooi het, te sê: ‘Julle moet nou kom, alles is klaar, ons kan begin eet.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Later, toe die kos reg was, stuur die man een van sy helpers om al die genooides te laat weet: ‘Julle kan nou maar kom, die tafels staan gelaai met die heerlikste kos. Laat die fees begin.’ |