Luke 14:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê hy vir hom: 'n Sekere man het 'n groot maaltyd gemaak en baie aangebied.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Jesus het hom geantwoord: “’n Man het ’n groot feesmaal voorberei en baie uitnodigings uitgestuur.
Afrikaans 1933/1953 Maar Hy antwoord hom: 'n Sekere man het 'n groot maaltyd gegee en baie mense uitgenooi.
Afrikaans 1983 Toe sê Jesus vir hom: “Daar was 'n man wat 'n groot maaltyd gegee en baie mense uitgenooi het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê Jesus vir hom: “'n Man het 'n groot feesmaal gehou en baie mense uitgenooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Jesus het vir hom gesê: “Daar was 'n man wat baie mense genooi het na 'n ete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus draai na hom toe en sê vir hom: “Weet jy, eendag het ’n ryk man ’n groot feesmaal gehou en baie mense uitgenooi. Omdat daar baie voorbereidings was, het hy met die gaste afgespreek dat hy hulle sou laat roep sodra alles gereed was. So gesê, so gedaan.