Luke 14:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as jy 'n feesmaal hou, roep die armes, die verminktes, die kreupeles, die blindes:
Afrikaans (NLV) 2011 Nooi liewer die armes, kreupeles, verlamdes en blindes.
Afrikaans 1933/1953 Maar wanneer jy 'n feesmaal gee, nooi armes, verminktes, kreupeles, blindes,
Afrikaans 1983 Nee, as jy 'n feesmaal gee, nooi dan armes, kreupeles, verlamdes en blindes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nee, wanneer jy 'n feesmaal aanbied, nooi die armes, kreupeles, verlamdes, en blindes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar wanneer jy mense na 'n ete uitnooi, dan moet jy die arm mense uitnooi, en die kreupeles, die verlamdes en die blindes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nee, as jy weer ’n slag ’n partytjie hou, moet die volgende mense op jou uitnodigingslys wees: almal wat arm is en niks het om te eet nie, en almal wat siek is en swaarkry, veral diegene wat hulle ledemate verloor het of wat kreupel en blind is.