Luke 14:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word; en hy wat homself verneder, sal verhoog word.
Afrikaans (NLV) 2011 want die hoogmoediges sal verneder word, maar die nederiges sal vereer word.”
Afrikaans 1933/1953 Want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en wat homself verneder, sal verhoog word.
Afrikaans 1983 Elkeen wat hoogmoedig is, sal verneder word, en elkeen wat nederig is, sal verhoog word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en wie homself verneder, sal verhoog word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God sal elkeen verneder wat dink hy is belangrik, en Hy sal elkeen wat nederig is, belangrik maak.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou: nederige mense word op die ou end met eer bekroon en belangrike mense word verneder.”