Luke 14:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En terwyl Hy in die huis van een van die vernaamste Fariseërs ingaan om brood op die sabbatdag te eet, het hulle Hom dopgehou.
Afrikaans (NLV) 2011 Een Sabbatdag het Jesus vir ’n ete-uitnodiging by die huis van ’n leier van die Fariseërs aangekom. Die mense het Hom fyn dopgehou,
Afrikaans 1933/1953 En toe Hy in die huis van een van die owerstes van die Fariseërs gegaan het om brood te eet op die sabbat, het hulle Hom in die oog gehou.
Afrikaans 1983 Op 'n sabbatdag toe Jesus na die huis van 'n vooraanstaande Fariseër toe gegaan het om daar te eet, het hulle Hom fyn dopgehou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Hy op 'n Sabbat na die huis van een van die leiers van die •Fariseërs gegaan het vir 'n maaltyd, het hulle Hom fyn dopgehou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het by een van die leiers van die Fariseërs gaan eet. Dit was op die Sabbatdag. Die Fariseërs het goed gekyk wat Jesus alles doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die sabbatdag aanbreek, het Jesus by een van die leiers van die Fariseërs gaan eet. Oudergewoonte het hulle Hom fyn dopgehou, want teen daardie tyd het hulle baie goed geweet dat Jesus Hom nie veel aan hulle reëls en wette steur nie.