Luke 13:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as dit vrug dra, wel; en so nie, dan moet jy dit daarna afkap.
Afrikaans (NLV) 2011 As ons volgende jaar vye kry, goed. So nie kan u hom uithaal.’”
Afrikaans 1933/1953 As hy dan vrugte dra, goed; maar so nie, dan kan u hom anderjaar uitkap.
Afrikaans 1983 Miskien sal hy dan volgende jaar vrugte dra. Maar so nie, kan u hom uitkap.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En as dit dan volgende jaar vrugte dra, goed. Maar as dit nie gebeur nie, kan u dit uitkap.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En as die boom volgende jaar vye dra, dan is dit goed. Maar as daar weer niks vye is nie, dan kan jy die boom uitkap.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So nie, as al my harde werk nie help nie, kan u die boom maar uitkap.’”