Luke 13:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sê vir julle: Nee, maar as julle nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nee, en Ek sê weer vir julle, as julle nie tot inkeer kom nie, sal julle almal ook net so omkom.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Nee, sê Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom. |
| Afrikaans 1983 | Nee, sê Ek vir julle, maar as julle julle nie bekeer nie, sal julle net soos hulle ook almal omkom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Beslis nie, sê Ek vir julle, maar as julle julle nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nee, Ek sê vir julle: Hulle het nie meer verkeerd gedoen nie. Maar as julle nie verander en lewe soos God wil hê nie, dan sal julle ook sterf.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sê weer ’n keer: God werk nie so nie. Hou op om allerhande uitsprake oor ander se lewe te maak. Kry liewer julle eie lewe in orde. Binnekort is julle ook dood. Dan is dit vir altyd te laat om julle saak met God reg te maak.” |