Luke 13:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En kyk, daar is laastes wat eerste sal wees, en daar is eerstes wat laaste sal wees.
Afrikaans (NLV) 2011 En onthou: party wat nou verag word, sal dan grootliks vereer word; en party wat nou grootliks vereer word, sal dan verag word.”
Afrikaans 1933/1953 En daar is laastes wat eerste sal wees, en daar is eerstes wat laaste sal wees.
Afrikaans 1983 Onthou net: Daar is laastes wat eerste sal wees, en eerstes wat laaste sal wees.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En kyk, wie laaste is, sal eerste wees, en wie eerste is, sal laaste wees.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dit goed verstaan: Baie mense wat nou onbelangrik is, sal dan belangrik wees, en mense wat nou belangrik is, sal dan onbelangrik wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Uiteindelik sal al die rolle omkeer: mense wat nou agter in die ry van die lewe staan omdat hulle My volg, sal daar baie belangrik wees. Maar diegene wat nou belangrik is, sal geen plek in God se nuwe wêreld hê nie.”