Luke 13:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sê vir julle: Nee, maar as julle nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.
Afrikaans (NLV) 2011 Glad nie! En julle sal ook omkom tensy julle tot inkeer kom.
Afrikaans 1933/1953 Nee, sê Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.
Afrikaans 1983 Nee, sê Ek vir julle, maar as julle julle nie bekeer nie, sal julle net soos hulle ook almal omkom!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Beslis nie, sê Ek vir julle, maar as julle julle nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nee, Ek sê vir julle: Hulle het nie meer sonde gedoen as die ander mense nie. Maar as julle nie verander en lewe soos God wil hê nie, dan sal julle ook sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wel, as julle so dink, is julle verkeerd. Maar wag, julle spekuleer so lekker oor ander mense se sondes. Kyk eerder ’n slag na julleself. Julle is reguit op pad na die doderyk toe. Kom dadelik tot bekering. Anders is julle binnekort dood, net soos daardie Galileërs, en dan is dit vir altyd te laat.