Luke 13:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal kom van die ooste en van die weste en van die noorde en van die suide af en sal aansit in die koninkryk van God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal mense van oral oor die wêreld kom om hulle feesplekke in te neem in die koninkryk van God. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle sal kom van oos en wes en van noord en suid en aansit in die koninkryk van God. |
| Afrikaans 1983 | “Daar sal mense uit die ooste en die weste kom, uit die noorde en die suide, en aansit by die feesmaal in die koninkryk van God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mense sal uit die ooste en die weste, die noorde en die suide kom aanleun om te eet in die koninkryk van God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense sal van die ooste en die weste kom, en van die noorde en die suide, en hulle sal saam met God eet daar waar Hy Koning is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van oor die hele wêreld sal mense na God se nuwe wêreld toe stroom terwyl julle spul wat gedink het dat net julle daar gaan plek kry, dit nie sal maak nie. |