Luke 13:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal julle begin sê: Ons het voor u aangesig geëet en gedrink, en U het op ons strate geleer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle sal sê: ‘Maar ons het dan saam met U geëet en gedrink, en U het in ons strate onderrig.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan sal julle begin sê: Ons het in u teenwoordigheid geëet en gedrink, en U het op ons strate geleer. |
| Afrikaans 1983 | Dan sal julle sê: ‘Ons het saam met U geëet en gedrink, en op ons strate het U die mense geleer.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan sal julle begin sê, ‘Ons het saam met u geëet en gedrink, en u het in ons strate onderrig gegee.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En dan sal julle sê: ‘Maar ons het saam met jou by die tafel gesit en geëet en gedrink, en jy het vir die mense in ons strate geleer.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sal aan die deur klop en uitroep: ‘Here, Here, U het van ons vergeet. Ons staan nog buite. Maak asseblief vir ons oop!’ |