Luke 13:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê iemand vir Hom: Here, is daar min wat gered word? En hy sê vir hulle:
Afrikaans (NLV) 2011 Iemand het Hom gevra: “Here, sal net ’n paar mense verlos word?” Hy het geantwoord:
Afrikaans 1933/1953 Toe sê iemand vir Hom: Here, is die wat gered word, min? En Hy antwoord hulle:
Afrikaans 1983 Toe vra iemand Hom: “Here, is dié wat gered word, maar min?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Iemand het vir Hom gevra: “Meneer, is diegene wat verlos word, min?” En Hy het vir hulle gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand het vir Hom gevra: “Here, sal God net 'n paar mense red?” Jesus sê toe:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) By een van hierdie plekke het iemand Hom gevra: “Here, hoeveel mense gaan ’n plek kry in God se nuwe wêreld? Seker maar min?”