Luke 13:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het deur die stede en dorpe gegaan en geleer en na Jerusalem getrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het deur die dorpe en kleiner plekkies beweeg en terselfdertyd mense geleer terwyl Hy steeds na Jerusalem reis.
Afrikaans 1933/1953 En onderwyl Hy geleer het en op reis was na Jerusalem, het Hy stede en dorpe deurgegaan.
Afrikaans 1983 Terwyl Jesus op pad was Jerusalem toe, het Hy deur stede en dorpe gegaan en oral die mense geleer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Onderweg na Jerusalem het Hy deur stede en dorpe gereis en die mense geleer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het deur baie stede en dorpies geloop toe Hy na Jerusalem gegaan het. Oral waar Hy gekom het, het Hy vir die mense geleer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl Jesus op pad was Jerusalem toe het Hy langs die pad by die dorpe en die klein plekkies aangegaan en die mense daar gaan leer.