Luke 13:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En weer sê hy: Waarmee sal ek die koninkryk van God vergelyk?
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het ook gevra: “Soos wat is die koningsheerskappy van God nog?
Afrikaans 1933/1953 En weer het Hy gesê: Waarmee sal Ek die koninkryk van God vergelyk?
Afrikaans 1983 Verder het Hy gesê: “Waarmee kan Ek die koninkryk van God vergelyk?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy vra toe weer: “Waarmee sal Ek die koninkryk van God vergelyk?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [20-21] Toe praat Jesus weer. Hy het gesê: “Ek sal probeer om dit vir julle ook só te verduidelik: Wanneer God Koning is, dan is dit soos 'n vrou wat 'n klein stukkie suurdeeg neem en dit meng met drie sea meel. Die meel word dan deeg, en die suurdeeg laat al die deeg rys en groter word.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hier is nog ’n voorbeeld hoe God se nuwe wêreld werk: