Luke 13:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê hy: Hoe lyk die koninkryk van God? en waarmee sal ek dit lyk? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het Jesus gesê: “Hoe lyk die koningsheerskappy van God? Hoe kan Ek dit illustreer? |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het gesê: Hoedanig is die koninkryk van God en waarmee sal Ek dit vergelyk? |
| Afrikaans 1983 | Jesus het gesê: “Hoe is die koninkryk van God? Waarmee kan Ek dit vergelyk? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop het Hy gesê: “Waaraan is die •koninkryk van God gelyk, en waarmee sal Ek dit vergelyk? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het ook gesê: “Weet julle hoe dit is wanneer God Koning is? Ek sal dit vir julle so verduidelik. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê Jesus vir hulle: “Hoe kan Ek vir julle verduidelik hoe God se nuwe wêreld daar uitsien? Ja, kom Ek gebruik die volgende voorbeeld: |