Luke 13:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En moet hierdie vrou, wat 'n dogter van Abraham is, wat Satan gebind het, kyk, hierdie agtien jaar, nie op die sabbatdag van hierdie band verlos word nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Was dit nie vir My nodig, selfs op die Sabbatdag, om hierdie arme vrou te bevry van die gevangenskap waarin Satan haar vir agtien jaar gehou het nie?”
Afrikaans 1933/1953 Maar hierdie vrou wat 'n dogter van Abraham is, wat die Satan -- dink daaraan! -- agttien jaar lank gebind het, moes sy nie van hierdie band op die sabbatdag verlos word nie?
Afrikaans 1983 En hier is 'n vrou, 'n kind van Abraham, wat werklik al agtien jaar lank deur die Satan gebind is. Mag sy dan nie op die sabbatdag van hierdie band losgemaak word nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En hierdie vrou, 'n dogter van Abraham, vir wie Satan al agttien jaar lank gevange hou, moes sy dan nie op die Sabbat van hierdie boeie verlos word nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is dieselfde met hierdie vrou. Sy is een van ons, 'n Israeliet. En onthou, die Satan het haar 18 jaar lank vasgebind. Is dit dan verkeerd om haar op die Sabbatdag los te maak?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het vandag ’n Israelitiese vrou verlos wat agtien jaar lank deur die duiwel gekasty is. Na al die jare van swaarkry is sy uiteindelik vry. Is dit nie gepas dat sy juis op God se rusdag self ware rus moes vind nie?”