Luke 13:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Jesus haar sien, roep Hy haar na hom en sê vir haar: Vrou, jy is verlos van jou krankheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Jesus haar sien, roep Hy haar nader en sê: “Vrou, jy is van jou kwaal genees!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Jesus haar sien, roep Hy haar en sê: Vrou, jy is van jou krankheid verlos. |
| Afrikaans 1983 | Toe Jesus haar sien, roep Hy haar nader en sê vir haar: “Mevrou, jy is van jou gebrek verlos!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Jesus haar sien, het Hy haar nader geroep en vir haar gesê: “Mevrou, jy is van jou siekte verlos.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Jesus haar sien, het Hy haar geroep en vir haar gesê: “Mevrou, God maak jou gesond.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Jesus haar raaksien, het Hy haar jammer gekry en dadelik vir haar gesê: “Ek het baie goeie nuus vir jou: van hierdie oomblik af is jy heeltemal gesond.” |