Luke 13:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy was besig om op die sabbat in een van die sinagoges te leer.
Afrikaans (NLV) 2011 Een Sabbatdag, terwyl Jesus in die sinagoge onderrig gegee het,
Afrikaans 1933/1953 En Hy was besig om op die sabbat in een van die sinagoges te leer.
Afrikaans 1983 Eenkeer op 'n sabbatdag was Jesus in een van die sinagoges besig om die mense te leer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die Sabbat het Hy in een van die •sinagoges onderrig gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus was op die Sabbatdag besig om die mense te leer in die sinagoge.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kort daarna het Jesus een sabbatdag na ’n Joodse sinagoge toe gegaan om die mense daar te leer wat God van hulle vra.