Luke 12:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy wat My verloën voor die mense, sal verloën word voor die engele van God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar as enigiemand My hier op aarde verloën, sal Ek dié persoon voor God se engele verloën. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hy wat My verloën voor die mense, sal verloën word voor die engele van God. |
| Afrikaans 1983 | Maar hy wat My voor die mense verloën, sal voor die engele van God verloën word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar wie My voor die mense verloën, sal voor die engele van God verloën word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as iemand bang is om vir mense te sê hy behoort aan My, dan sal Ek ook vir God se engele sê daardie persoon behoort nie aan My nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar aan die ander kant, as julle tussen ander mense maak of julle My nie ken nie, sal Ek presies dieselfde met julle doen. Dan sal Ek ook daar voor die engele maak of Ek julle nie ken nie. |