Luke 12:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Word vyf mossies nie vir twee rande verkoop en nie een van hulle is voor God vergeet nie?
Afrikaans (NLV) 2011 “Wat kos vyf mossies? ’n Paar sent? Tog vergeet God nie één van hulle nie.
Afrikaans 1933/1953 Word vyf mossies nie vir twee stuiwers verkoop nie? En nie een van hulle is voor God vergeet nie.
Afrikaans 1983 “Word vyf mossies nie vir twee sent verkoop nie? Tog word nie een van hulle deur God vergeet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Word vyf mossies nie vir twee assarius verkoop nie? En nie een van hulle is vergete voor God nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens kan vyf mossies vir net twee sent verkoop. Hulle is baie goedkoop, maar God vergeet nie een van daardie klein voëltjies nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wat dink julle sal iemand vir vyf mossies betaal? Hoogstens ’n paar sent. Hulle is nie veel werd nie. Maar tog gee God vir hulle om. Weet julle, God gee nog baie meer vir julle om. Van kop tot tone is julle vir Hom belangrik.